In My Pantoffels Saam Met Jesus

Coming Soon!

Coming Soon!

In My Pantoffels Saam Met Jesus

by Daleen Booysen

 

My gebed is dat elke leser deur hierdie dagstukkies ‘n persoonlike ontmoeting met Jesus sal hê as Redder, Geneesheer, Voorsiener en Heer. Ek vertrou dat die Heilige Gees jou sal lei tot ‘n dieper openbaring van God die Vader en dat hierdie waarheid jou hart, denke en lewe sal verander. Vir baie jare het ek, ten spyte van my liefde vir die Here, geleef met verkeerde oortuigings oor God en oor myself. Ek het geglo dat ek nooit goed genoeg kon wees nie en dat swaarkry my lot was. Maar Jesus het gekom om die Vader aan ons bekend te maak as ‘n goeie Vader en om vir ons Sy oorvloedige lewe te gee. Wanneer ons tyd in God se Woord deurbring, verander dit ons siening van Hom, van onsself en van die lewe. God se begeerte is dat jy die volheid van Sỷ plan vir jou sal ervaar – ‘n lewe van vrede, vreugde en heelheid. Mag hierdie reis saam met Jesus vir jou ‘n bron van waarheid, krag en seën wees.

This product is currently out of stock and unavailable.

Ask For More Info
Join the Waitlist We will inform you when the book arrives in stock. Please leave your email address below.

Description

Author: Daleen Booysen

Dimensions: 512 x 229 mm
Page Count: 392 pages
Language: English