Description
Author: Ané du Toit
Format: Paperback
Dimensions: A5
Language: Afrikaans
Publisher: Zion Publications
Coming Soon!
by Ané du Toit
Soms breek die lewe ’n mens op maniere wat niemand anders kan sien nie. Ná hartseer, verlies en ’n liefde wat haar diep seergemaak het, probeer Mia weer haar plek in die klein Karoo-dorpie vind waar alles begin het. Maar wanneer iemand uit haar verlede onverwags terugkeer, moet sy besluit of gebroke harte werklik stadig kan genees – en of liefde ooit ’n tweede kans verdien.
Sometimes life breaks a person in ways nobody else can see. After heartbreak, loss, and a love that deeply hurt her, Mia tries to find her place again in the small Karoo town where everything began. But when someone from her past unexpectedly returns, she must decide whether broken hearts truly heal slowly – and whether love ever deserves a second chance.
Author: Ané du Toit
Format: Paperback
Dimensions: A5
Language: Afrikaans
Publisher: Zion Publications