Mede-Erfgename Met Christus

R205.68

Mede-Erfgename Met Christus

by Michael Gondo

 

Die Woord van God leer ons dat mits Christene nie hulle plek as erfgename inneem nie, hulle slawe sal bly. Hierdie boek is geskryf om Christen gelowiges aan te moedig om op te staan en vrugbaar te word, te vermeerder,  te heers, te onderwerp en die aarde aan te vul en te leef soos mede-erfgename met Christus.

Galasiërs 4:1 Die Nuwe Lewende Vertaling 2008: Ek bedoel: Solank ‘n erfgenaam minderjarig is, verskil sy posisie nie eintlik van dié van ‘n slaaf nie, al behoort die hele erfenis aan hom.

As God se kinders, moet ons begin opstaan en fokus, funksioneer en werksaam wees as mede-erfgename met Christus. Hy het alles volbring. Ons moet dit net neem en ontvang in en deur die geloof. Die Heilige Gees sal ons lei in die volle waarheid van God, totdat ons die beloftes en seëninge van God verkry en ten volle besit. Aan ons is gegee toegang, outoriteit en mag oor alle dinge, deur Jesus Christus.

Out of stock

Join the Waitlist We will inform you when the book arrives in stock. Please leave your email address below.

Description

Author: Michael Gondo

Format: Paperback
Dimensions: 148 x 210 mm
Page Count: 179 pages
Language: Afrikaans

Publisher: Zion Publications