Grootword Sonder ‘n Pa

R234.09

Grootword Sonder ‘n Pa

by Charley Pietersen

 

Charley gee ons praktiese stappe oor hoe ons die vaderloosheid epidemie kan aanspreek. Hy gebruik sy persoonlike lewenservarings om te inspireer, te bemagtig en die lesers toe te rus. Selfs al is jy ‘n betrokke pa, moet jy besef dat tot tyd en wyl ons suksesvol is, ons kinders en kleinkinders grootword in ‘n kultuur van afwesige vaders en vaderlose kinders. Hulle sal daardeur geaffekteer word.
~ Dr. David Molapo, Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Sentrum vir Vaderskap

Charley se passie is duidelik in elke woord. Dis moeilik om nie geraak te word deur sy aansteeklike optimisme vir dít wat moontlik is wanneer ons die lewe kies en op God vertrou nie. Gedurende ‘n tyd waarin vaderloosheid en geslagsgebaseerde geweld die hele struktuur van die Suid-Afrikaanse samelewing bedreig, het ons meer manne soos Charley nodig. Manne wat met vrymoedigheid die waarheid verkondig oor wat manlikheid is en demonstreer hoe ons die siklus van vaderloosheid kan verbreek om sodoende ‘n sterk nasie te bou.
~ Craig Wilkinson, Skrywer van DAD

Out of stock

Join the Waitlist We will inform you when the book arrives in stock. Please leave your email address below.

Description

Author: Charley Pietersen

Format: Paperback
Dimensions: 148 x 210 mm
Page Count: 306 pages
Language: Afrikaans

Publisher: Zion Publications